Sitkamers is propvol potensiaal, en nie net vir ontspanning en onthaal nie. Hoeveel opsies het ons met meubels en dekor om ons sitkamers (maak nie saak hoe groot of klein hulle is nie) op te styl en uniek te maak? Kleure, patrone, teksture kom natuurlik ook nog by, wat beteken geen twee sitkamers hoef identies te wees nie!
Vandag beloer ons 9 idees wat enige sitkamer (formeel én informeel) sommer weer splinternuut gaan laat lyk en voel…
Lus vir nog? Bekyk gerus hierdie 20 idees vir jou sitkamer se dekor.