​12 foto’s van pragtige huise in Suid-Afrika | homify

​12 foto’s van pragtige huise in Suid-Afrika

Johannes van Graan Johannes van Graan
FRANCOIS MARAIS ARCHITECTS Maisons coloniales
Loading admin actions …

Wanneer dit by argitektuur kom, hoef Suid-Afrika glad nie terug te staan nie, aangesien ons plaaslike argitekte (en ontwerpers en skrynwerkers ens.) definitief weet hoe om iets stylvols op te tower – en hierdie 12 huise, wat almal in Suid-Afrika is, bewys dit!

1. Hierdie oop-styl huis is perfek om daardie lieflike Kaapse see uitsig te waardeer.

ARRCC Maisons originales

2. Kyk net hoe treffend werk hierdie klip-, teël-, beton- en metaal-ontwerp saam.

3. Wat is nou beter as hierdie agtererf paradys om die heerlike Suid-Afrikaanse weer te geniet?

4. Hierdie houtpergolas en kleurvolle tuine is beslis die kersie op die koek!

homify Maisons rurales

5. Hoe pragtig is hierdie houtdek en swembad wat uitkyk oor die see?

6. Modern en manjifiek – ons is mal oor dié oop-styl ontwerp in Natal!

7. Danksy klip afwerkings en helder beligting, geniet hierdie moderne skepping ‘n onvergeetlike ontwerp.

8. Al is hierdie huis nou wel in Pretoria geleë, maak dit die rustieke plaashuis ontwerp perfek na.

homify Maisons rurales

9. Stel jou voor: a sjiek, moderne ontwerp wat lekker aandag trek in ‘n oop-veld landskap.

REIS Maisons modernes

10. Klein maar getryn – wys jou net dat selfs ‘n klein, 2-slaapkamer ontwerp nog steeds fantasties kan pronk met styl.

11. Alhoewel hierdie huis in Johannesburg is, lyk dit asof dit eerder op ‘n tropiese eiland hoort!

12. Kan jy jou voorstel watse pragtige uitsigte hierdie huis in Johannesburg aan sy inwoners bied?

Maison de Village Lautrefabrique Maisons modernes

Besoin d’aide pour votre projet de maison ?
Contactez-nous !

Trouvez l’inspiration pour votre maison !